Google Classroom
GeoGebraGeoGebra Classroom

Bekendstelling van die werkboek

Die metodes wat gevolg word in die werkboek

Kans vir terugvoer

Vertel my 'n bietjie wat is die beste manier wat jy volg om te leer? Hou jy daarvan om dinge te skryf, lees, hoor, om dit self te doen of selfs ander maniere? Of verkies jy 'n kombinasie van die metodes? (Jy kan jou antwoord in tik in die spasie hieronder.)