Waarskuwing: Hierdie werkboek vervang nie oefening nie
Video verduideliking: Belangrikheid van oefening
Geskrewe verduideliking: Belangrikheid van oefening
Waarskuwing: Hierdie werkboek vervang nie oefening nie! (Die belangrikheid van oefening.)
Die doel van hierdie werkboek is:
- Om op 'n ontdekkingstog te gaan wat funksies en hulle grafieke te ondersoek en die verskillende konsepte dieper te ondersoek.
- Om leerders se verstaan van die konsepte te verdiep sodat hulle met insig kan oefen en met vrymoedigheidd die eksamen kan aanpak.
- Werk deur ou vraestelle.
- Doen ekstra oefeninge in jou handboeke.
- Doen "exam practices" op die SIYAVULA webwerf.
- Verduidelik die wiskunde vir ander leerders. Dit kan ander graad 12 leerders of selfs graad 11 leerders wees.